Nuus uit die Wes-Kaap

Die droogte in die Wes-Kaap die afgelope drie jaar, het veral ons veeboere, swaar getref. Met die laagste reënval
in 2017 die afgelope 80 jaar, het natuurlike weiding en voer `n luuksheid geraak, wat min boere kon bekostig.
Kuddes was drastiese verminder en nasionale droogtehulp was nie naastenby genoeg nie. Voerskenkings uit ander
provinsies het groot verligting gebring. Die winterreënvalstreek het hierdie reënseisoen egter milde reëns gekry,
alhoewel steeds ver onder die gemiddelde. Die veld het `n groot knou gekry wat jare sal neem om te herstel.
Ons dank ons Vader en Skepper vir `n beter seisoen, vir positiewe vooruitsigte en die moed om aan te hou doen
waarvoor ons so ontsettend lief is; om met bokke te boer.

Loader Loading...
EAD Logo Taking too long?

Reload Reload document
| Open Open in new tab

Download [3.94 MB]

Posted in Goats.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *